Trachyandra prolifera
Trachyandra prolifera is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Trachyandra behoort en is deel van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Nieuwoudtville voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 15 km2. Die plant het 80% van sy habitat verloor aan graan produksie. Die bedreiging bestaan steeds.
Trachyandra prolifera | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. prolifera |
Binomiale naam | |
Trachyandra prolifera P.L.Perry, (1990) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.