Trachyandra gracilenta
Trachyandra gracilenta is 'n meerjarige plant wat tot die genus Trachyandra behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Noord- en Wes-Kaap. Dit kom van die Biedouwvallei tot by Lokenburg voor. Dit groei op die suide van die Bokkeveld-eskarp op rotsagtige gebiede wat nie omgeploeg kan word nie, die plant is dus veilig. Die plant word as seldsaam beskou.
Trachyandra gracilenta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. gracilenta |
Binomiale naam | |
Trachyandra gracilenta Oberm., (1962) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.