Trachyandra esterhuysenae
Trachyandra esterhuysenae is 'n meerjarige plant wat tot die genus Trachyandra behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor van die Portervilleberge tot in die Kogelberg asook die Riviersonderendberge. Hier is daar vyf subpopulasies wat tans geen bedreiging het nie. Die plant word beskerm in die Kogelberg-natuurreservaat en die Hottentots-Holland-natuurreservaat. Die plant word as seldsaam beskou.
Trachyandra esterhuysenae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. esterhuysenae |
Binomiale naam | |
Trachyandra esterhuysenae Oberm., (1962) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.