Tra-trarivier

Die Tra-trarivier is 'n rivier in Suid-Afrika. Dit is geleë op die grens tussen die Noord- en Wes-Kaapprovinsies, in die suidwestelike deel van die land, 1 100 km suidwes van Pretoria, die hoofstad van die land. Die Tra-trarivier is deel van die opvanggebied en 'n sytak van die Olifantsrivier aan die Weskus.

Tra-trarivier
Stroomgebied Noord-Kaap, Suid-Afrika
Monding Olifantsrivier
Monding-hoogte 264 m

Tra-trarivier
Koördinate: 32°17′5″S 19°31′15″O

Ontspring

Monding

Eksterne skakel

Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.