Toyota Yaris
Die Toyota Yaris is 'n reeks motors wat deur Toyota vervaardig is.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Toyota |
Produksie | 1999–huidig |
Montering | Japan en elders |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Subkompak |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Toyota Starlet Toyota Tercel |
Eerstegeslag (XP10; 1999–2005)
Eerstegeslag modelle was van 1999 tot 2005 bemark onder die "Yaris"- en "Echo"-name, afhangende van die mark.
Tweedegeslag Yaris (XP90; 2005–2011)
Tweedegeslag modelle word sedert 2005 wêreldwyd onder die "Yaris" naam bemark, in luikrug- en sedanbakwerk.
- Luikrug: stam af van die Toyota Vitz (XP90) in die Japannese mark.
- Sedan: stam af van die Toyota Belta (XP90) in die Japannese mark.
- Tweedegeslag Toyota Vitz (XP90) luikrug
- Tweedegeslag Toyota Belta (XP90) sedan
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.