Touba

Touba is 'n stad in Senegal met 'n bevolking van 529 176. Die stad is in 1887 deur Aamadu Bàmba gestig en is 194 km oos van die hoofstad Dakar geleë.

Touba
Stad
Die Groot Moskee in Touba
Die Groot Moskee in Touba
Touba is in Senegal
Touba
Touba
Koördinate: 14°52′N 15°53′W
LandVlag van Senegal Senegal
StreekDiourbel
DepartementMbacke
Stigting1887
Regering
  GoewerneurShaykh Sidy Mokhtar Mbacké
Hoogte
35 m (115 ft)
Bevolking
  Totaal529 176
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.