Torquay

Torquay [tɔrˈkiː] is 'n strandoord in die Engelse graafskap Devon wat administratief onder die unitêre owerheid van Torbay val. Dit is 29 km suid van die county town Exeter en 45 km noordoos van Plymouth in die noorde van Tor Bay geleë.

Torquay
Stad
'n Uitsig oor die hawe van Torquay
'n Uitsig oor die hawe van Torquay
Torquay is in Engeland
Torquay
Torquay
Koördinate: 50°28′45″N 3°31′50″W
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
GraafskapDevon
Bevolking
  Totaal65 245
TydsoneUTC±00:00 (MGT)
  SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
TQ1-TQ3, TQ12
Skakelkodes01803

Verwysings

  1. "Census 2011 - Torbay Profile" (in Japannees). Torbay Council. 3 Julie 2013. p. 4. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 13 Februarie 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.