Tony Greig

Anthony William "Tony" Greig (6 Oktober 194629 Desember 2012) was 'n Engelse krieketspeler, toetskaptein en TV-krieketkommentator wat in Queenstown, Suid-Afrika, gebore is.

Tony Greig
Volle naam Anthony William Greig
Gebore (1946-10-06)6 Oktober 1946
Queenstown, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
Gesterf 29 Desember 2012 (op 66)
Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië
Lengte 1,98 m
Boulstyl Regshandig medium
Regshandig wegbreker
Rol Veelsydig
Familie Ian Greig (broer)
Norman Curry (broer-in-wet)
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Engeland
Toetsdebuut (no 452) 8 Junie 1972 v Australië
Laaste Toets 30 Augustus 1977 v Australië
EDI debuut (no 15) 24 Augustus 1972 v Australië
Laaste EDI 6 Junie 1977 v Australië
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
1965–1970 Border
1966–1978 Sussex
1970–1972 Eastern Province
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI 1ste rang A-lys
Wedstryde 58 22 350 190
Lopies aangeteken 3 599 269 16 660 3 899
Kolfgemiddeld 40,43 16,81 31,19 24,67
100s/50s 8/20 –/– 26/96 3/21
Hoogste telling 148 48 226 129
Aflewerings geboul 9 802 916 52 513 8 435
Paaltjies 141 19 856 244
Boulgemiddeld 32,20 32,57 28,85 23,15
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 6 0 33 3
10 paaltjies in 'n wedstryd 2 nvt 8 nvt
Beste boulontleding 8/86 4/45 8/25 6/28
Vangskote/Stonkings 87/– 7/– 345/– 88/–
Bron: CricketArchive, 28 Oktober 2009

Loopbaan

Tony het Engeland in 58 toetse verteenwoordig en het 3 599 toets lopies teen 'n gemiddeld van 40,43 behaal. Hy het ook 141 toetspaaltjie geneem teen 'n gemiddeld van 32,2. Hy het onder meer tydens die Krieketwêreldbeker 1975 vir Engeland gespeel.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.