Tongaat

Tongaat is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is 37 km noord van Durban en 28 km suid van KwaDukuza (Stanger).

Tongaat
Dorp
'n Uitsig oor Tongaat
'n Uitsig oor Tongaat
Tongaat is in KwaZulu-Natal
Tongaat
Tongaat
 Tongaat se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°34′S 31°07′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Stigting1945
Oppervlak
  Totaal11,72 km2 (4,53 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal42 554
  Digtheid3 631/km2 (9 400/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.4%
  Indiërs/Asiërs56.7%
  Bruin mense1.2%
  Swart mense41.1%
  Ander0.5%
Taal (2011)
  Engels 59.3%
  Zoeloe 32.2%
  Xhosa 3.6%
  Ndebele 1.0%
  Ander 3.8%
Poskode (strate)
4399
Poskode (posbusse)
4400
Skakelkode032

Geskiedenis

Die dorpsgebied is in 1945 geproklameer.

Distrik

Die bevolking is hoofsaaklik van Indiërafkoms. Een van die grootste suikermaatskappye in die land het sy hoofkwartier in Tongaat.

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Tongaat". Sensus 2011.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.