Tom (rivier)
Die Tom (Sjabloon:Lang-rus, Sjabloon:Lang-cjs) is 'n rivier in Rusland. Dit is 'n sytak van die Ob in Sentraal Siberië. Die rivier se waterskeiding is geleë binne die Republiek van Chakassië, Kemerowo-oblast, en Tomsk-oblast.[1] Dit is 827km lank, en het 'n opvanggebied van 62000 vierkante kilometer.[2]
Die Tom vloei van die Abakangebergte ('n noordelike voortsetting van die Altai-gebergte) noordwaarts deur die Koezbass. Dit sluit aan by die Ob ongeveer 50 km noord van Tomsk.
Stede aan die Tomrivier sluit in Mezhdurechensk, Nowokoeznetsk, Kemerowo, Jurga, Tomsk, en Seversk.
Die Aba-volk woon naby die Tomrivier.
Hoof-sytakke
Die grootste sytakke van die Tom is, van bron tot mondig:[2]
- Belsu (regs)
- Usa (regs)
- Mrassu (links)
- Kondoma (links)
- Aba (links)
- Verchnaya Ters (regs)
- Srednaya Ters (regs)
- Nizhnaya Ters (regs)
- Chernovoy Naryk (links)
- Taydon (regs)
- Unga (links)
- Basandayka (regs)
- Iskitim (links)
- Ushayka (regs)
Galery
- Die Tom gedurende die warm somer van 2012
- 'n Rekord oorstroming van die Tom, 29 April 29 2010; veroorsaak deur die drywing van ys op die rivier in November 2009
- Die Tom naby Tomsk
Verwysings
- Томь (река, приток Оби), Great Soviet Encyclopedia
- http://textual.ru/gvr/index.php?card=189270
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tom (rivier).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.