Tolla is tops
Tolla is Tops is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1990 vrygestel is. Dit is 'n klassieke steelkamera-komedie wat 'n grapige blik op Suid-Afrikaanse lewe bied. Die rolprent is aan die Weskus van Suid-Afrika geskiet, naby en om Clanwilliam en die Lambertsbaai-gebied waar Tolla die grootste deel van sy lewe deurgebring het.
Tolla is Tops | |
---|---|
Regisseur | Elmo de Witt |
Produksieleier | Althea de Witt Elmo de Witt Hermann Visser |
Met | Tolla van der Merwe |
Musiek deur | Johan van Rensburg |
Kinematografie | Harmon Cusack Elmo de Witt Justin Fouche |
Redigeerder | Gerrie van Wyk |
Verspreider | 1990 |
Speeltyd | 90 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
Die rolprent is 'n komedie. Ouerleiding word aanbeveel as gevolg van taalgebruik.
Sien ook
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.