Toegra
’n Toegra (Ottomaanse Turks: طغراء) is ’n kalligrafiese seël of handtekening van ’n Ottomaanse sultan wat by alle amptelike dokumente en korrespondensie gevoeg is.

Die toegra van sultan Mahmoed II van die Ottomaanse Ryk. Dit lui Mahmoed Khan seun van Abdülhamid is vir ewig seëvierend. Uitgeskryf:
- محمود خان بن عبدالحميد مظفر دائماً
- محمود خان بن عبدالحميد مظفر دائماً
Die toegras van ’n paar sultans
- Die eerste toegra – dié van Orhan I (1326)
- Die toegra van Süleyman die Manjifieke (1520)
- Die toegra van Selim III (1789)
- Die toegra van Mahmoed II (1808)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.