Tockus

Tockus is 'n genus van voëls in die familie van neushoringvoëls (Bucerotidae). Die voëls kom in Afrika voor en jag meestal op sprinkane en termiete.

Tockus
'n Monteirose neushoringvoël (Tockus monteiri)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Tockus

Lesson, 1830
Spesies

Sien teks.

Spesies

Spesies wat aan die genus gehoort:[1]

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.