To the Lighthouse
To the Lighthouse is 'n roman deur Virginia Woolf geskryf wat die eerste keer in 1927 gepubliseer is. Net soos met die modernistiese romans van Marcel Proust en James Joyce is die handeling van hierdie roman minder belangrik as die filosofiese introspeksie wat deurgaans plaasvind. Daar is weinig dialoog of aksie, en die narratief is deurgaans in die "stream of consciousness" styl geskryf, met die karakters se gedagtes en waarnemings altyd op die voorgrond geplaas.
To the Lighthouse | |
---|---|
Skrywer | Virginia Woolf |
Omslagontwerper | Vanessa Bell |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Genre | Modernisme |
Uitgewer | Hogarth Press |
Uitgegee | 5 Mei 1927 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Voorloper | Mrs Dalloway |
Vervolg | Orlando: A Biography |
Letterkunde-portaal |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie To the Lighthouse.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.