Tjello

'n Tjello is 'n strykinstrument met 'n kenmerkende klank en 'n bereik van byna 4 oktawe. Iemand wat die tjello speel word 'n tjellis genoem.

Cornelis Troost, die tjellospeler, 1736

Sien ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.