Tilburg

Tilburg is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë tussen Breda en Eindhoven. Die munisipale gebied het sowat 208 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 89 km². Tilburg het 'n universiteit die Universiteit van Tilburg (UvT) of in Engels Tilburg University en 'n professionele sokkerspan, Willem II, wat in die Koning Willem II-stadion speel.

Tilburg
Munisipaliteit
Paleis-Raadhuis van Tilburg
Paleis-Raadhuis van Tilburg
Vlag van Tilburg
Vlag
Wapen van Tilburg
Wapen
Ligging van Tilburg-munisipaliteit in Noord-Brabant
Ligging van Tilburg-munisipaliteit in Noord-Brabant
Koördinate: 51°33′00″N 5°05′00″O
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Noord-Brabant
Regering
  BurgemeesterTheo Weterings (VVD)
Oppervlak
  Totaal88,79 km2 (34,28 vk. myl)
  Land87,01 km2 (33,59 vk. myl)
  Water1,78 km2 (0,69 vk. myl)
Bevolking
  Totaal207 510
  Digtheid2 337,1/km2 (6 053/vk. myl)
Poskode
5000-5049
Skakelkodes013
Webwerfwww.tilburg.nl

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.