Tikwana
Tikwana is 'n township in die noordwestelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Tikwana waar die dorp Hoopstad se Swart mense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 14 738 gehad.[1]
Tikwana | |
---|---|
Tikwana Tikwana se ligging in Vrystaat | |
Koördinate: 27°50′17″S 25°54′55″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Tswelopele |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,40 km2 (0,93 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 14 738 |
• Digtheid | 6 141/km2 (15 910/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 2.0% |
• Swart mense | 97.3% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 55.0% |
• Xhosa | 19.6% |
• Tswana | 15.5% |
• Engels | 3.5% |
• Ander | 6.5% |
Poskode (strate) | geen |
Poskode (posbusse) | 9489 |
Skakelkode | 053 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Tikwana". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.