10 (getal)

Tien is die getal na nege en voor elf. Meeste mense het tien vingers en tien tone. Die Romeinse syfer vir tien is X.

Die artikel handel oor die getal 10. Vir die jaar 10, sien 10.
10 (getal) 10
Orde tinde

Syfers: 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

10 20 30 40 50 60 70 80 90

Tien is die kleinste positiewe heelgetal met twee syfers. Tien is 'n belangrike getal omdat meeste mense getalle met veelvoude van tien skryf. Dit word die desimale stelsel genoem.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.