Tibettaanse Boeddhisme
Tibettaanse Boeddhisme is die Boeddhistiese tradisie in Tibet, Mongolië, Tiwa, Bhoetan, Kalmikië en streke van die Himalaja, insluitende Noord-Nepal en Indië, en die staatsgodsdiens van Bhoetan.[1]
Boeddhisme |
---|
Stigter |
Siddhartha Gautama |
Volgelinge |
488–535 miljoen |
Geskiedenis |
Geskiedenis van Boeddhisme • Kloosterlewe |
Belangrike begrippe |
Afhanklike ontstaan • Dharma • Drie Juwele • Drie kenmerke van die bestaan • Dukkha • Edel Agtvoudige Pad • Karma • Nirwana • Samsara • Verligting • Vier Edel Waarhede |
Strominge |
Mahayana • Suiwer Land • Theravada • Tibettaanse Boeddhisme • Vajrayana • Zen |
Geskrifte |
Boeddhavamsa • Pali-kanon • Lotussoetra |
Volgens die godsdienstige geskrifte is Tibettaans die spirituele taal van hierdie gebiede. Tibettaanse Boeddhisme volg die Vajrayana-leringe van die 8ste eeuse Indië.[2]
Tibettaanse Boeddhisme het na baie Westerse lande versprei waar dit in gewildheid toeneem.[3] Dit het na raming tussen 10 miljoen en 20 miljoen volgelinge.[4] Die bekendste van hulle is waarskynlik die 14de Dalai Lama van Tibet, ’n lama van die Gelug-skool van Tibettaanse Boeddhisme.[5]
Verwysings
- State.gov Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake
- White, David Gordon (ed.) (2000). Tantra in Practice. Princeton University Press. p. 21. ISBN 0-691-05779-6.
{{cite book}}
:|first=
has generic name (hulp) - Statistics on Religion in America Report
- Adherents.com estimates twenty million for Lamaism (Vajrayana/Tibetan/Tantric). Geargiveer 15 Maart 2015 op Wayback Machine
- Dr. Alexander Berzin (November 2014). "Special Features of the Gelug Tradition - para. on Administration". The Buddhist Archives of Dr Alexander Berzin. Berzin Archives. URL besoek op 8 Mei 2015. Die Dalai Lamas is nie die hoofde van die Gelug-tradisie nie.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tibettaanse Boeddhisme.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.