Tiberias
Tiberias (Hebreeus: טְבֶרְיָה, Twerja, ; Arabies: طبرية, Ṭabarijja) is 'n stad in noordelike Israel met 'n bevolking van sowat 41 300.[1] Dit is in ongeveer 20 n.C. gestig en is na die Romeinse keiser Tiberius genoem.
Tiberias טְבֶרְיָה طبرية | |
---|---|
Wapen | |
Tiberias | |
Koördinate: 32°47′48″N 35°32′9″O | |
Land | Israel |
Distrik | Noordelike |
Regering | |
• Burgemeester | Ron Aharon Kubi |
Bevolking | |
• Totaal | 41 300 |
Webwerf | tiberias.muni.il |
Tiberias is aan die westelike oewer van die Meer van Tiberias en noordwes van Jordanië geleë. Dit is saam met Jerusalem, Hebron en Safed een van die vier heilige stede binne Judaïsme.[2]
Verwysings
- 2 bladsy "Tiberias" – Israelse Statistiek
- Joseph Jacobs, Judah David Eisenstein. "PALESTINE, HOLINESS OF:" (in Engels). Jewish Encyclopedia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 18 November 2018.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tiberias.
- (en) Toerisme-inligting oor Tiberias op Wikivoyage
- (he) Amptelike webwerf Geargiveer 20 November 2018 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.