Tian Meyer
Tian Meyer (* 20 September 1988, Pietermaritzburg) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat in die Superrugbyreeks vir die Cheetahs, en in die Curriebeker vir die Vrystaat Cheetahs op skrumskakel speel.
| |||||
Volle naam | Tian Carel Meyer | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 20 September 1988 | ||||
Geboorteplek | Pietermaritzburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,77 m | ||||
Massa | 85 kg | ||||
Skool | Westville Hoër Seunskool, Westville | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel, senter | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013 | College Rovers | 6 | (5) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–2011 2013 2013 2014–2015 2016 |
Pumas Natalse Haaie Goue Leeus Griekwas Vrystaat |
36 4 6 40 |
(50) (0) (0) (60) | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012 2013 2014– |
Lions Sharks Cheetahs |
11 0 15 |
(10) (0) (0) | ||
Hy het voorheen vir die Pumas, Goue Leeus, Natalse Haaie en Griekwas in die Curriebekerkompetisie uitgedraf, en ook vir die Lions in die Superrugbykompetisie. In 2014 het hy ’n tweejaarkontrak met die Griekwas onderteken.[1][2] Na afloop van sy kontrak met die rugbyunie in Kimberley het hy hom by die Vrystaat aangesluit.[3][4]
Eksterne skakels
Verwysings
- "Poubloues 2 Leeus ryker". Media24. Volksblad. 21 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2014. Besoek op 22 Januarie 2014.
- "Martin, Tian rig aandag eers op GW". Media24. Beeld. 23 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2014. Besoek op 24 Januarie 2014.
- "Blitsbok Ruhan Nel draf op vleuel uit in Loftus-stryd". Netwerk24. 13 Augustus 2015. Besoek op 13 Augustus 2015.
- "Superrugby-spelers by GW ál minder". Die Burger. 12 Augustus 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2016. Besoek op 18 Augustus 2015.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.