Thomas Orr
Thomas Orr (1857 – 1937) was 'n Suid-Afrikaanse kabinetsminister. Hy is in 1857 in Armagh, Ierland, gebore. Hy sluit by die Britse staatsdiens aan in die departement van finansies en word in 1902 Ouditeur-generaal van Natal. Met Uniewording in 1910 tree hy af en word L.V. vir Pietermaritzburg-Noord. Hy was van 1917 tot 1920 minister van Finansies. Hy is in 1937 oorlede.
Thomas Orr | |
4de Minister van Finansies | |
Ampstermyn 1917 – 20 Maart 1920 | |
Eerste minister | Jan Christian Smuts |
---|---|
Voorafgegaan deur | Henry Burton |
Opgevolg deur | Henry Burton |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1857 Armagh, Ierland |
Sterf | 1937 Suid-Afrika |
Politieke party | Suid-Afrikaanse Party |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.