Theodor Herzl
Theodor Herzl (Hebreeus: בנימין זאב הרצל, Binyamin Ze'ev Herzl, Hongaars: Herzl Tivadar; ook bekend as חוזה המדינה, Hoze Ha'Medinah, "Die geesdrywer van die staat" (Israel) of חוזה מדינת היהודים, Hoze Medinat HaYehudim, "Die geesdrywer van die Joodse staat"; 2 Mei 1860 - 3 Julie 1904) was 'n Oostenrykse-Hongaarse joernalis, skrywer en die vader van die moderne politieke Sionisme.
Theodor Herzl | |
---|---|
![]() | |
Gebore | Benjamin Ze'ev Herzl 2 Mei 1860 |
Sterf | 3 Julie 1904 (op 44) Edlach, Oostenryk-Hongarye (tans Oostenryk) |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Joernalis, dramaturg, skrywer en politieke aktivis |
Bekend vir | vader van die moderne politieke Sionisme |
Eggenoot | Julie Naschauer (1889–1904) |
Ouer(s) | Jeanette en Jakob Herzl |
Geloof | Joodse ateïs[1] |
Handtekening | |
![]() |
Verwysings
- (en) David S. New (2013). Holy War. McFarland. ISBN 9781476603919.
Herzl, for example, was an atheist.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Theodor Herzl.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.