Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit
Die Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Overberg-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
| |||
![]() | |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Overberg | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | WC031 | ||
Burgemeester | Kallie Papier (PA) | ||
Hoofstad | Caledon | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Sotho | ||
Area | 3 232 km² | ||
Bevolking | 108 790 (2011) |
Bestuur
Theewaterskloof Munisipaliteit is in 12 kiesafdelings verdeel en word deur 'n 23-lid raad bestuur.
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit:
- Botrivier
- Caledon (setel)
- Dennehof
- Elgin (Koffiekraal)
- Genadendal
- Grabouw
- Greyton
- Riviersonderend
- Tesselaarsdal
- Villiersdorp
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.