The Valley
The Valley is die hoofstad en enigste stad van die eilandstaat Anguilla, 'n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See. Die stad is in 1787 gestig en het 'n bevolking van 1 169 in 2001 gehad.
The Valley | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Gebied | Anguilla |
Koördinate | 18°13′15″N 63°03′06″W |
Stigting | 1787 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 9 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2001) | 1 169 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC -4 |
- Somertyd | UTC -4 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.