The Misfits
The Misfits is 'n Amerikaanse horror punk/metal groep gestig in 1977 in Lodi, New Jersey. Die oorspronlike lede was sanger Glenn Danzig, baskitaarspeler Jerry Only, en tromspeler Manny Martínez. Danzig en Jerry Only was die enigste permanente lede in hul eerste ses jaar, en die groep het menigde lede-veranderinge gehad oor die jare.
Misfits | |
---|---|
![]() The Misfits in 2010 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Lodi, New Jersey, Verenigde State |
Jare aktief | 1977–1983, 1995–nou |
Webwerf | misfits |
Diskografie
Ateljeealbums
- 1982: Walk Among Us
- 1983: Earth A.D./Wolf's Blood
- 1996: Static Age
- 1997: American Psycho
- 1999: Famous Monsters
- 2003: Project 1950
- 2011: The Devil's Rain
Sien ook
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Misfits. |
![]() |
Wikiquote het aanhalings in verband met The Misfits |
- Amptelike webwerf
- Misfits by AllMusic
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.