The Last Kingdom (televisiereeks)

The Last Kingdom is 'n Britse fiksietelevisiereeks gebaseer op die reeks van romans van Bernard Cornwell genaamd The Saxon Stories. Die eerste seisoen van agt episodes première op 10 Oktober 2015 op BBC America. 'n Tweede seisoen met agt episodes begin in Maart 2017 op BBC Two draai. Netflix besit sedert die derde seisoen eksklusiewe uitsaairegte, en die derde seisoen word deur Carnival Films vervaardig en begin op 19 November 2018 stroom. Op 26 Desember 2018 hernu Netflix die reeks vir 'n vierde seisoen, wat weer eens deur Carnival Films vervaardig word en op 26 April 2020 begin stroom. Netflix hernu die reeks op 7 Julie 2020 vir 'n vyfde seisoen.

Rolverdeling

Hoof

AkteurKarakterSeisoene
1234
Alexander DreymonUhtredHoof
David DawsonKoning AlfredHoof
Tobias SantelmannRagnar die JongereHoof
Emily CoxBridaHoof
Adrian BowerLeofricHoofHerhalend
Thomas W. GabrielssonGuthrumHoof
Simon KunzOdda die OuereHoof
Harry McEntireAethelwoldHoof
Rune TemteUbbaHoof
Joseph MillsonAelfricHoofHoof
Brian VernelOdda die JongereHoof
Amy WrenMildrithHoof
Charlie MurphyIseultHoof
Ian HartVader BeoccaHoof
Eliza ButterworthAelswithHerhalendHoof
Thure LindhardtGuthredHoof
Eva BirthistleHildHerhalendHoof
Gerard KearnsHaligHerhalendHoof
David SchofieldAb EadredHoof
Peri BaumeisterGiselaHoof
Peter McDonaldBroeder TrewHoof
Mark RowleyFinanHoof
Alexandre WillaumeKjartanHerhalendHoof
Julia Bache-WiigThyraHerhalendHoof
Ole Christoffer ErtvaagSvenHerhalendHoof
Björn BengtssonSigefridHoof
Cavan ClerkinVader PyrligHoof
Arnas FedaraviciusSihtricHoof
Christian HillborgErikHoof
Jeppe Beck LaursenHaestenHoof
Toby RegboAethelredHoof
Millie BradyAethelflaedHoof
James NorthcoteAldhelmHoof
Adrian BouchetSteapaHoof
Ewan MitchellOsferthHoof
Simon StenspilDagfinnHoof
Timothy InnesEdwardHoof
Thea Sofie Loch NæssSkadeHoof
Ola RapaceGraaf Sigurd BloedhaarHoof
Magnus BruunKnoetHoof
Adrian SchillerAethelhelm die OuereHoof
Kevin EldonBiskop ErkenwaldHoof
Jamie BlackleyEardwulfHoof
Stefanie MartiniEadithHoof
Finn ElliotJong UhtredHoof
Ruby HartleyStiorraHoof
Richard DillaneLudecaHoof
Dorian LoughBurgredHoof
Steffan RhodriKoning Hywel DdaHoof
Nigel LindsayRhodriHoof
Eysteinn SigurðarsonSigtryggrHoof
Amelia ClarksonÆlflædHerhalendHoof

  • Timothy Innes as Edward, koning van Engeland (seisoene 3–nou)
  • Thea Sofie Loch Næss as Skade (seisoen 3)
  • Ola Rapace as graaf Sigurd Bloedhaar (seisoen 3)
  • Magnus Bruun as Knoet, 'n magtige Deense krygheer en neef van Ragnar (seisoene 3–4)
  • Adrian Schiller as Aethelhelm die Ouere, 'n ryk en magtige ealdorman in Wessex (seisoene 3–nou)
  • Kevin Eldon as biskop Erkenwald, 'n biskop in diens van Alfred (seisoen 3)
  • Jamie Blackley as Eardwulf, die bevelvoerder van heer Æthelred se huishoudlike troepe (seisoen 4)
  • Stefanie Martini as Eadith, die minares van ealdorman Æthelred en die jonger suster van Eardwulf (seisoene 4–nou)
  • Finn Elliott as jong Uhtred, Uhtred se seun (seisoene 4–nou)
  • Ruby Hartley as Stiorra, Uhtred se dogter (seisoene 4–nou)
  • Richard Dillane as Ludeca, 'n ealdorman van Mercia (seisoene 4–nou)
  • Dorian Lough as Burgred, 'n ealdorman van Mercia (seisoene 4–nou)
  • Steffan Rhodri as koning Hywel Dda (seisoene 4–nou)
  • Nigel Lindsay as Rhodri (seisoen 4)
  • Eysteinn Sigurðarson as Sigtryggr, 'n Wiking-krygheer (seisoene 4–nou)
  • Amelia Clarkson as Ælflæd, vrou van koning Edward en Aethelhelm se dogter (seisoene 4–nou; herhalend in series 3)

Herhalend

Bekendgestel in seisoen 1

Bekendgestel in seisoen 2

Bekendgestel in seisoen 3

  • Ed Birch as Sigebriht
  • Julia Brown as Ecgwynn
  • Ian Conningham as Offa
  • Tygo Gernandt as Jackdaw
  • Jon Furlong as broeder Godwin
  • Debbie Chazen as Sable
  • Anton Saunders as Godric
  • Ciáran Owens as Tidman
  • Daniel Tuite as broeder Hubert
  • Annamária Bitó as Ælfwynn
  • Bernard Cornwell as Beornheard
  • Lee Boardman as Guthlac

Bekendgestel in seisoen 4

  • Caspar Griffiths as Æthelstan
  • Máté Haumann as Cenr
  • Marcell Zsolt Halmy as Ælfweard
  • Gabriel Harland as jong Knoet
  • Tristan Harland as Esga
  • Debbie Chazen as Sable
  • Helena Albright as Ælfwynn
  • Anthony Cozens as Aidan
  • Kirill Bánfalvi as Burgred se seun
  • Richard Heap as broeder Oswi
  • Nicholas Asbury as broeder Iestyn
  • Ossian Perret as Wihtgar
  • Oscar Skagerberg as Bjorgulf
  • Julia Brown as Ecgwyn
  • Antal Leisen as Creoda
  • Kimberley Wintle as Taetan

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.