The Global Lepidoptera Names Index

The Global Lepidoptera Names Index (LepIndex) is 'n databasis van Lepidoptera (vlinders) wat deur die Departement Entomologie by die Natural History Museum (NHM), Londen, onderhou word. LepIndex is 'n gerekenariseerde en bygewerkte weergawe van die Natural History Museum kaartindeksargief met die wetenskaplike name van die lewende en fossielvlinders en motte van die wêreld.[1] Die databasis bevat 'n totaal van ongeveer 137000 rekords.[2]

Verwysings

  1. "The Global Lepidoptera Names Index". 21 Mei 2004. Besoek op 1 Julie 2020.
  2. "The Global Lepidoptera Names Index: Current coverage". 28 Februarie 2005. Besoek op 1 Julie 2020.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.