Teyateyaneng

Teyateyaneng is 'n dorpie in Lesotho en is die kampdorp (hoofstad) van die land se Berea-distrik. Die dorp se naam beteken "plek van vinnige sand" en word soms afgekort tot TY. In 2012 het dit 'n bevolking van 75 115 mense gehad.

Teyateyaneng
Teyateyaneng is in Lesotho
Teyateyaneng
Teyateyaneng
Koördinate: 29°9′4″S 27°44′32″O
LandVlag van Lesotho Lesotho
DistrikBerea
Hoogte
1 693 m (5 554 ft)
Bevolking
  Totaal75 115
TydsoneUTC+2 (SAST)

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.