Tetrataeniet

Tetrataeniet is 'n gedeë metaal(legering) wat in meteoriete voorkom met 'n samestelling van FeNi. Dit is een van die mineraalfases wat in meteoriese yster voorkom.[2][1][3][4][1][2]

Tetrataeniet
 
Tetrataeniet 
FormuleFeNi 
OnsuiwerhedeCo, Cu, P 
Nickel-Strunz (10)1.AE.10  
Kleurromerig wit in refleksie 
Glansmetallies[1] 
Hardheid3,5 (Mohs)[1] 
Digtheid8,28 g/cm3[1] 
Transparansieopaak[1] 
RuimtegroepI4/mmm 
Strukturbericht-kodeL1 
Eenheidsela = 253,3(2); c = 358,2(2) pm
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Kristalstruktuur

Dit het 'n tetragonale struktuur wat bekend is as die CuAu-struktuur, L10 in die strukturbericht-klassifikasie.[5] As mineraal kom CuAu (of AuCu) voor as tetra-ourikupried.

Verwysings

  1. Mindat.org – Tetrataenite
  2. "Tetrataenite" (in Engels). webmineral.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020.
  3. "Handbook of Mineralogy – Tetrataenite" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 5 Oktober 2012. Besoek op 30 Augustus 2017.
  4. Mineralienatlas
  5. "CuAu (L10) Structure: AB_tP2_123_a_d". Aflow.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.