Tetis (mitologie)
Tetis of Tethis (Grieks: Τηθύς) was in die Griekse mitologie ’n Titaan en seegodin. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die suster sowel as metgesel van Okeanos.[1]
Sy was die moeder van die belangrikste riviere wat die Grieke geken het, asook sowat 3 000 dogters bekend as die Okeaniede.[2]
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Tethys (mythology)
- Callimachus, Lofsang 4.17; Apollonius, Argonautica 3.244.
- Hesiodus, Teogonie, 337-70
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.