Tessa Jubber
Tessa Jubber is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en opgeleide danseres. Sy is bekend vir haal rol as die Florida-meisie in Stander (2003), asook rolle in sepies soos Binnelanders en Isidingo. Jubber is op 27 Oktober 1977 in Kaapstad gebore, maar woon in Johannesburg. Sy is op 29 Desember 2012 met die akteur Anton Fatti getroud.[1]
Tessa Jubber | |
Geboorte | 27 Oktober 1977 Kaapstad |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Aktrise |
Webwerf | http://tessajubber.com/ |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
- Hector and the Search for Happiness, 2014 as eersteklas-passasiers
- Diana, 2013 as Christina Lamb
- Victor Orange, 2011 as Ida (kortfilm)
- Winnie, 2011 as lugwaardin (nie gekrediteer nie)
- The Wild, 2011 as Nina Rawson (TV-reeks)
- Sokhulu and Partners II, 2011 as Dianne Westerberg (TV-reeks)
- America: The Story of Us, 2010 as Susanna White (dokumentêre TV-reeks)
- Joburg, 2007 as Renee (kortfilm)
- Binnelanders, 2006 as Julia (TV-reeks)
- Isidingo: The Need, 2005 as Erin McPherson (TV-reeks)
- Drum, 2004 as Carol Shand (as Tessa Jaye)
- Proteus, 2003 as Elize
- Stander, 2003 as Florida-meisie
- Dissonances, 2003 as kelnerin
- Citizen Verdict, 2003 as 'n student
- Monsieur N., 2003 as 'n prostituut
- Cavegirl, 2003 as Leggs (TV-reeks)
- Backstage, 2006 as Angelica Harvey (TV-reeks)
- Justice for All, 2007 as Lana Pretorius (TV-reeks)
- The Adventures of Sinbad, 1997 as prinses Gaia (TV-reeks)
Verwysings
- Tessa Jubber Gereed vir aksie[dooie skakel], Rapport, 22 Mei 2005
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.