Ternaard
Ternaard (Wes-Fries: Ternaard) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 8 km noordwes van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1420 inwoners (2010).
Ternaard | |
---|---|
Dorp | |
Kerk van Ternaard uit die 16de eeu, toring uit 1871 | |
Wapen | |
Ligging van Ternaard in Friesland | |
Koördinate: 53.38203°N 5.96523°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Hoogte | 1 m (3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 295 |
Poskode | 9145 |
Webwerf | http://ternaard.nu/ |
Bevolking
- 1954 – 1483
- 1959 – 1443
- 1964 – 1320
- 1969 – 1436
- 1974 – 1365
- 2004 – 1230
- 2010 – 1420
Verenigings
- Euphonia – musiek
- SVT – gimnastiek
- Nooit Gedacht – skaats
- It Moat Kinne – kaatsspel
- SVT – vlugbal
- Sokkervereniging Ternaard
- TF Westdongeradiel – tennis
Eksterne skakels
- (nl) Oor die ou stasie van Ternaard
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ternaard.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.