Tembisa
Tembisa (wat in Zoeloe "daar is hoop" beteken) is 'n township noord van Kemptonpark in Oos-Rand in Gauteng, Suid-Afrika. Die dorp is in 1957 gestig met die hervestiging van swart mense van Alexandra, Edenvale, Kemptonpark, Halfweghuis-omgewing en Germiston. Tembisa is naas Soweto die tweede grootste township in Gauteng.
Tembisa | |
---|---|
Tembisa township, soos die meeste strate lyk. | |
Tembisa Tembisa se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 26°0′20″S 28°12′37″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Ekurhuleni |
Stigting | 1959 |
Oppervlak | |
• Totaal | 42,80 km2 (16,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 463 109 |
• Digtheid | 10 820/km2 (28 000/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 98.9% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 33.1% |
• Zoeloe | 21.7% |
• Tsonga | 13.3% |
• Xhosa | 7.0% |
• Ander | 24.9% |
Poskode (strate) | 1632 |
Poskode (posbusse) | 1628 |
Skakelkode | 010 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Tembisa". Sensus 2011.
- "Duisende rande se toerusting by skool gebuit". Maroela Media. 21 November 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op 21 November 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.