Telugu Wikipedia

Die Telugu Wikipedia is op 10 Desember 2003 gestig en het tans ongeveer 93 000 artikels. Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhrapradesj.

Telugu Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Telugu
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 10 Desember 2003
Huidige status Aktief
URL te.wikipedia.org
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.