Telerivier

Die Telerivier of Tellerivier[1][2] is 'n rivier en 'n belangrike sytak van die Oranjerivier. Dit vorm vir ongeveer 50 km die internasionale grens tussen die Oos-Kaap van Suid-Afrika en Lesotho se suidwesgrens.

Die Telerivier op die grens van Suid-Afrika en Lesotho (in die suidwestelike hoek)
Telerivier
Stroomgebied Oos-Kaap, Suid-Afrika
Lesotho
Oorsprong Ben Macdhui
Monding Oranjerivier
Monding-hoogte 1404 m
Ligging van Telerivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Telerivier
Telerivier
Koördinate: 30°24′41″S 27°33′32″O

Oorsprong

Monding

Sytakke

  • Blikanaspruit (SA-kant)
  • KwaNomlengaba (SA-kant)
  • KwaBangindlala (SA-kant)
  • Magqadanyana (SA-kant)
  • Palmietspruit (vloei naby aan Tele)
  • Sigotestroom (Lesotho-kant)

Sien ook

Eksterne skakel

Verwysings

Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

  1. (en) Gazetteer (1986) Journals.co.za
  2. (af) (en) Staatskoerant - Government Gazette (1937) Gazettes.africa.com
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.