Tekskritiek
Tekskritiek is die wetenskap wat verskillende metodes aanwend en verskillende manuskripte vergelyk om te soek na die beste oorspronklike teks. Dit het die hoogste waardering vir die oorspronklike teks en sy betekenis.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.