Teks
Teks kan na een van die volgende verwys:
- Die voorstelling van die geskrewe taal (letters, syfers en leestekens).
- As sinoniem vir 'n literêre werk.
- Bybelteks, 'n spesifieke gedeelte uit die Bybel, soms 'n enkele versie of fragment van 'n vers.
- Teksboek, 'n gestandaardiseerde boek vir onderrig
- In elektroniese kommunikasie en rekenaarwetenskap:
![](../I/SMS_test.jpg.webp)
'n Selfoon wat 'n teks ontvang.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.