Teisesville

Teisesville is 'n nedersetting in die westelike Vrystaat, Suid-Afrika en is een van die dorp Luckhoff se "townships". Tydens die apartheidera was Teisesville waar Luckhoff se Kleurlinge gewoon het. Swartmense het in Relebohile gewoon. Volgens die 2001-sensus het Teisesville 'n bevolking van 1 743 gehad, van wie 1 368 (78,5%) Kleurlinge was.[1]

Teisesville
Dorp
Teisesville is in Vrystaat
Teisesville
Teisesville
 Teisesville se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°44′38″S 24°46′44″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitLetsemeng
Stigting1892
Oppervlak
  Totaal0,39 km2 (0,15 vk. myl)
Bevolking
 (2001)
  Totaal1 743
  Digtheid4 469/km2 (11 570/vk. myl)
Rasverdeling (2001)
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense78.5%
  Swart mense21.3%
Taal (2001)
  Afrikaans88.5%
  Xhosa5.85%
  Sotho5.2%
  Engels0.15%
  Ander0.3%
Skakelkode053

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.