Teia
Teia of Theia (Grieks: Θεία; "godin" of "goddelike") was in die Griekse mitologie uit die eerste geslag Titane. Volgens Hesiodus se Teogonie was sy die dogter van Gaia (Aarde) en Uranos (Lug).[4] Sy en haar broer Huperion was die ouers van Helios (Son), Selene (Maan) en Eos (Daeraad).
Teia | |
---|---|
Die godin wat op dié frieslys van die Groot Altaar van Pergamum (Berlyn) agter Helios veg, is waarskynlik Teia[2] | |
Naam | Teia |
Godin van | Die Maan |
Simbool | oog, bril |
Man | Huperion |
Ouers | Gaia en Uranos[3] |
Broers, susters | Huperion, Temis, Mnemosune, Rea, Kronos, Okeanos, Tetis, Iapetos, Krios, Foibe, Koios |
Kinders | Helios, Eos, Selene |
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Theia
- M.M. Honan, Guide to the Pergamon Museum, Berlin 1904, etc.
- M.M. Honan, Guide to the Pergamon Museum, Berlin 1904, etc.
- http://www.theoi.com/Titan/TitanOkeanos.html
- Hesiodus, Theogonie, 132.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.