Tecoma stans

Die geelklokkies (Tecoma stans) is 'n immergroen indringerplant en klein boompie of struik wat inheems is aan die suidelike Verenigde State van Amerika en Meksiko. Dit kom voor in die oostelike gedeeltes van Suid-Afrika; kus en onmiddelike binneland van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal, deur Mpumalanga en Limpopo. In Engels staan dit bekend as yellow trumpetbush of yellow bells.

Geelklokkies
Tecoma stans
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Tecomeae
Genus:
Spesie:
T stans
Binomiale naam
Tecoma stans
(L.) Juss. ex Kunth

Voorkoms

Geelklokkies

Die plant is klein en word nie groter as 2  tot 4 m nie. Dit groei in savanne, waterlope en langs paaie.

Bron

  • Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978-1-4317-0248-0

Sien ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.