Tecoma
Kanferfoelies (genus Tecoma) is blomdraende plante wat inheems is aan Afrika suid van die ewenaar, asook aan Suid- en Noord-Amerika. Die struike is gewilde ornamentele tuinplante wat lang lote vorm en daarom ook as rankplante benut word. Hulle groei vinnig met die regte sorg, en is immergroen in warmer gebiede. Van die neotropiese spesies het in Afrika en elders genaturaliseerd geraak, terwyl die Afrikaanse soort T. capensis weer as 'n indringer in Anguilla, Australië and Nieu-Seeland verklaar is.[2]
Kanferfoelies | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Juss. |
Sinonieme | |
|
Spesies
Die volgende spesies word erken:[3]
- Tecoma beckii J.R.I.Wood – Bolivië
- Tecoma capensis (Thunb.) Lindl. – Suid-Afrika, Eswatini en suidelike Mosambiek
- Tecoma castanifolia (D.Don) Melch. – suidelike VSA, Meksiko, Karibiese gebied, Peru en Ecuador[4]
- Tecoma cochabambensis (Herzog) Sandwith – Bolivië[5]
- Tecoma fulva (Cav.) G.Don – Peru tot noordelike Chili[6]
- Tecoma fulva subsp. arequipensis (Sprague) J.R.I.Wood
- Tecoma fulva subsp. garrocha (Hieron.) J.R.I.Wood
- Tecoma fulva subsp. guarume (DC.) J.R.I.Wood
- Tecoma fulva subsp. tanaeciiflora (Kraenzl.) J.R.I.Wood
- Tecoma nyassae Oliv. – noordoostelike Angola, Zambië, suidelike DRK, Malawi, Tanzanië en noordelike Mosambiek[7] (soms as 'n subspesie van T. capensis beskou)[2]
- Tecoma rosifolia Kunth – noordelike Peru[8]
- Tecoma stans (L.) Juss. ex Kunth – sentrale Andesgebergte[9]
- Tecoma stans var. sambucifolia (Kunth) J.R.I.Wood
- Tecoma stans var. velutina DC.
- Tecoma tenuiflora (DC.) Fabris – suidelike Bolivië tot noordwestelike Argentinië[10]
- Tecoma weberbaueriana (Kraenzl.) Melch. – Ecuador tot Peru[11]
Verwysings
- Tecoma, Kew
- Tecoma capensis, Global Invasive Species Database
- Tecoma Geargiveer 15 Desember 2019 op Wayback Machine, The Plant List
- Tecoma stans, BioNET-EAFRINET, Fact Sheet
- Tecoma cochabambensis, wikispecies
- Tecoma fulva, Kew
- Tecoma nyassae, Flora of Mozambique
- Tecoma rosifolia, Kew
- Tecoma stans, cabi.org datasheet
- Tecoma tenuiflora, Kew
- Tecoma weberbaueriana, Kew
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tecoma.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Tecoma
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.