Tawwe Tienies
Tawwe Tienies is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1984 uitgereik is. Bles Bridges sing die temaliedjie.
Tawwe Tienies | |
---|---|
Regisseur | Bromley Cawood Louise de Villiers Laurence Lurie |
Produksieleier | Albie Venter Madel Venter |
Draaiboek | Hennie Human |
Met | Pierre de Charmoy Elsa Fourie Chris Galloway |
Kinematografie | Ivan Leathers Karl Owens Wolfgang Wiesner |
Redigeerder | Dee Liebenberg Jo Rosas |
Uitgereik | 1984 |
Speeltyd | 79 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
Die rolprent is 'n komedie.
Hoofrolspelers
- Pierre de Charmoy as Ron
- Elsa Fourie as Hantie Groenewald
- Chris Galloway as Knop
- Jacques Loots as Koot van der Byl
- Solly Oosthuizen as Piellie
- Marie Pentz as Tina Groenewald
- Hennie Smit as Bulletjie Brits
- Koos Strauss as Koos Els
- Dulcie van den Bergh as Nellie Burger
- Chris van Niekerk as Basie Burger
- Louis van Niekerk as Kaptein A. Kriel
- Joe Ribeiro as Terroris #1
- Cobus Oosthuizen as Terroris #2
- Sulette Minaar
- André Smuts
Storielyn
'n Lagmyn ontplof as twee van Suid-Afrika se gewildste sterre, Marie Pentz en Jacques Loots (by miljoene bekend as Mietie en Genis in TV se Koöperasiestories) besluit om hulle eie tuiswag te stig. Koes terroriste, hier kom die wenspan.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.