Tarkarivier
Die Tarkarivier is 'n rivier wat 13 km suidwes van Tarkastad verbyvloei, in die sentrale deel van die Oos-Kaap. Saam met die Baviaansrivier, Grootbrakrivier en die Katrivier vorm dit die bolope van die Groot-Visrivier.[1]
Tarkarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong | Bamboesberg |
Monding | Groot-Visrivier |
Monding-hoogte | 815 m |
Tarkarivier |
|
Koördinate: 32°18′53″S 25°43′30″O |
Beide die Lake Arthur-dam en die Kommandodrifdam dam die rivier op. Laasgenoemde dam is in die Kommandodrif Natuurreservaat.
Die Tarkarivier is 'n deel van die "Vis tot Tsitsikama-waterbestuursgebied".[2]
Sien ook
Verwysings
- Transactions of the Geological Society of London. Geological Society of London. 1856. p. 57. Besoek op 11 Januarie 2010.
- Fish to Tsitsikama WMA 15
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.