Tarente
Tarente (Italiaans: Taranto) is 'n hawestad aan die Middellandse See. Die stad lê in Suid-Italië (Apulië). Taranto is 'n toeristebestemming en vervul 'n ekonomiese rol op regionale vlak.
Tarente | |
---|---|
Stad | |
Tarente | |
Koördinate: 40°28′00″N 17°14′00″O | |
Land | Italië |
Streek | Apulië |
Provinsie | Tarente |
Regering | |
• Burgemeester | Ippazio Stefàno |
Oppervlak | |
• Totaal | 209,64 km2 (80,94 vk. myl) |
Hoogte | 15 m (49 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 195 882 |
• Digtheid | 934,37/km2 (2 420,0/vk. myl) |
Poskode | 74121-74122-74123 |
Skakelkodes | 099 |
Webwerf | comune.taranto.it |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.