Taranakiet
Taranakiet is 'n sekundêre mineraal wat gevorm word deur reaksies van fosfaatoplossing wat uit ghwano ontstaan met klei of aluminiumhoudende gesteentes in vogtige grotte of langs die kus. Dit is vernoem na die Taranaki-skiereiland van Nieu-Seeland waar dit gevind is.[1]
Taranakiet | |
---|---|
Formule | K3Al5(PO3OH)6(PO4)2.18H2O |
Nickel-Strunz (10) | 8.CH.25 |
Kleur | geel, grys, wit; kleurloos in transmissie |
Digtheid | 2,12 - 2,15 g/cm3 |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | eenassig(-) |
RI-waardes | nω = 1.506 - 1.510 nε = 1.500 - 1.503 |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | trigonaal |
Ruimtegroep | R3c |
Eenheidsel | a = 8.7025 Å, c = 95.05 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.