Tansey Coetzee

Tansey Coetzee (gebore op 8 Oktober 1984) is 'n skoonheidskoningin. In 2007 word sy as Mej. Suid-Afrika bekroon. Sy verteenwoordig Suid-Afrika in die Mejuffrou Heelal 2008 in Nha Trang, Viëtnam, waar sy onder die top 15 semifinaliste eindig. Sy het ook haar land verteenwoordig in die Mejuffrou Wêreld[1] in haar tuisdorp, Johannesburg, Suid-Afrika, op 13 Desember 2008, waar sy 'n plek onder die top 5 behaal het.

Tansey Coetzee
Tansey Coetzee in 2008
Tansey Coetzee in 2008
Gebore8 Oktober 1984 (1984-10-08)
PlekJohannesburg, Suid-Afrika
NasionaliteitSuid-Afrikaans
Geboortenaam Tansey Coetzee
BeroepModel
Loopbaan
Titel(s)Mej. SA 2007
KompetisiesMej. SA 2007 (wenner)
Mej. Heelal 2008 (15de)
Mej. Wêreld 2005 (5de)
HaarkleurBruin
OogkleurBruin
Lengte1,74 m
Gewig53 kg

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Megan Coleman
Mej. Suid-Afrika
2007
Opgevolg deur
Tatum Keshwar
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.