Tanquana hilmarii
Tanquana hilmarii is 'n meerjarige, vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Klein-Karoo, suid van Laingsburg voor. Dit plant het 'n voorkomsgebied van 100 kmĀ². Daar is drie gefragmenteerde subpopulasies wat bedreig word deur onwettige plant versamelaars. Een subpopulasie het 95% van plante verloor die afgelope 20 jaar.
Tanquana hilmarii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Tanquana |
Spesie: | T. hilmarii |
Binomiale naam | |
Tanquana hilmarii (L.Bolus) H.E.K.Hartmann & Liede, (1986) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.