Tangshan
Tangshan (Chinees: 唐山) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 7 577 284 in 2010. Die stad is geleë in die noordooste van China, oos van die hoofstad Beijing en noordoos van Tianjin.
Tangshan 唐山 | |
---|---|
Stad | |
![]() | |
![]() ![]() Tangshan Ligging in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 39°36′00″N 118°10′00″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Hebei |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Wang Xuefeng (王雪峰) |
• Burgemeester | Chen Guoying (陈国鹰) |
Oppervlak | |
• Stad | 17 040 km2 (6 580 vk. myl) |
• Water | 3 568 km2 (1 378 vk. myl) |
• Stedelik | 3 596 km2 (1 388 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 7 577 284 |
• Digtheid | 440/km2 (1 200/vk. myl) |
• Stedelik | 3 163 152 |
• Stedelike digtheid | 880/km2 (2 300/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 063000 |
Skakelkodes | 315 |
Webwerf | tangshan.gov.cn |
Tangshan is op 28 Julie 1976 deur 'n aardbewing, wat 7,8 op die Richterskaal gemeet het, verwoes en later herbou. Dit is nou 'n belangrike toeristebestemming en nywerheidstad.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.