Tambof-oblast

Tambof-oblast (Russies: Тамбо́вская о́бласть, Tambofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Tambof.

Tambof-oblast
Тамбовская область
Die ligging van Tambof-oblast in Rusland.
Die ligging van Tambof-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrikSentrale
Ekonomiese streekSentrale Swartgrond
Stigting27 September 1937
Regering
HoofstadTambof
LeierOleg Betin
AmpHoof van administrasie
WetgewerOblast-doema
Bevolking
Sensus2010
Totaal1 091 994
Volgorde48ste
Digtheid31,84/km2
Stedelik58,7%
Plattelands41,3%
Statistiek
Oppervlakte34 300 km2
Volgorde63ste
TydsoneUTC+04:00
Registrasienommer68
Amptelike taleRussies
Webtuistehttp://www.tambov.gov.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Verwysings

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.